799555
24
Zoom out
Zoom in
Previous page
1/26
Next page
Dankie vir die aankoop van ‘n Mellerware produk. Mellerware Mellerware
dat u
produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend word en is
vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die toepaslike
veiligheidstandaarde. Met elke Mellerware produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar
waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.
Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:
Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of
vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-
houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12
maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,
neem asseblief die produk na die winkel van waar dit
gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.
Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg
Mellerware is trots op die kwaliteit van die produk en
bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en
behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien de-
fekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmanskap
ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, na
die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf die
oorspronklike datum van aankoop, stuur die produk
terug met posgeld betaal na Mellerware vir herstel.
Mellerware sal die produk gratis herstel en dit direk
aan u terugstuur. Mellerware sal die produk vervang
met 'n soortgelyke produk in dieselfde of beter toes-
tand, as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter
rede ookal nie.
NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig
vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons
webtuiste by www.mellerware.co.za binne die eerste
jaar nadat hulle dit aangekoop het
Sien keersy vir besonderhede en instruksies.
Voordat u die produk terug stuur, maak seker
van die volgende:
•U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand,
werk en aangeskakel is,
•Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop
skakelaar op u DB bord af is),
•U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u
instruksies vir gebruik,
•Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.
Die volgende voorwaardes geld:
1. Maak seker dat u oorspronklike kwitansie behou word,
dit moet aangebied word wanneer ‘n eis gemaak word onder die
voorwaardes van die waarborg. Dit is onmoontlik om die waarborg-
tydperk te bepaal sonder u oorspronklike aankoopbewys. Hou dit
asseblief op ‘n veilige plek. (Nota: u waarborg kan na die Microsoft
Safe Keeping-webwerf geskandeer word - sien vir meer inligting.)
2. Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is moet
die produk volledig wees met al die bykomstighede, onderdele en
verpakking. Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak.
3. Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer skade om
te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit so gou as moontlik
terug na die winkel om die beskadigde toestel te vervang. Die
waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik
word na die tyd, so moet asseblief nie die beskadigde produk
gebruik nie.
4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike
gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en
te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak
en instandhouding van die produk maak u waarborg
ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig
om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die
gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering
van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en /
of verbrande produkte)
5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige
beskadiging of sorg van die produk word die waarborg
nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie
aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.
6. Enige poging tot herstel, of vervanging met
ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak,
so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent
vir enige diens of herstelwerk.
7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die
oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die
datum wanneer dit vervang is nie.
8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val
dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.
9. Mellerware sal probeer om die herstelwerk te doen
binne 'n redelike tyd in lyn met die industrie stan-
daarde, maar kan nie verantwoordelik gehou word of
aanspreeklik wees vir enige omstandighede nie onder
ons beheer nie.
Herstelwerk buite die waarborg tydperk
As diens of herstelwerk benodig word buite die waar-
borg tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar
is alle vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op
die kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal
skriftelike aanvaarding van die kwotasie vereis van die
kliënt. Sodra Mellerware die groen lig ontvang sal ons
onderneem om die herstel binne 'n redelike tyd en in die-
selfde toestand te hou as wat die produk ontvang is. Alle
herstelwerk is gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum
van die herstel.
Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens
op 086 111 5006 of e-pos help@creativehousewares.
co.za vanaf 08h00 tot 15h00, Maandag tot Vrydag, open-
bare vakansiedae uitgesluit. Let asseblief ook daarop
dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-
durende Kersfees en Nuwejaar.
Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld
vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die
agterkant van hierdie bladsy verskyn.
24


Need help? Post your question in this forum.

Forumrules


Report abuse

Libble takes abuse of its services very seriously. We're committed to dealing with such abuse according to the laws in your country of residence. When you submit a report, we'll investigate it and take the appropriate action. We'll get back to you only if we require additional details or have more information to share.

Product:

For example, Anti-Semitic content, racist content, or material that could result in a violent physical act.

For example, a credit card number, a personal identification number, or an unlisted home address. Note that email addresses and full names are not considered private information.

Forumrules

To achieve meaningful questions, we apply the following rules:

Register

Register getting emails for Mellerware Granada - 22500 at:


You will receive an email to register for one or both of the options.


Get your user manual by e-mail

Enter your email address to receive the manual of Mellerware Granada - 22500 in the language / languages: English, French, Portuguese, Spanish as an attachment in your email.

The manual is 1.24 mb in size.

 

You will receive the manual in your email within minutes. If you have not received an email, then probably have entered the wrong email address or your mailbox is too full. In addition, it may be that your ISP may have a maximum size for emails to receive.

The manual is sent by email. Check your email

If you have not received an email with the manual within fifteen minutes, it may be that you have a entered a wrong email address or that your ISP has set a maximum size to receive email that is smaller than the size of the manual.

The email address you have provided is not correct.

Please check the email address and correct it.

Your question is posted on this page

Would you like to receive an email when new answers and questions are posted? Please enter your email address.



Info